Mez'o!
Ons hoop jul het die Familiedag saam julle families geniet in die Teater! Ons sien uit om julle weer Sondag te sien.
Ask God for a Mountain/Adventure
Dan skets ons 'n visie van die plek waar ons wil uitkomaan die einde van ons tyd op skool.
And...Action
Jy het die energie om te LEEF
1ste diens 8:30 - 9:30
of
2de diens 10:15 - 11:15
Mez'o! Ons hoop jul het die Familiedag saam jul families geniet in die Teater! Ons sien uit om julle weer Sondag terug te he by ons...
Ask God for a Mountain/Adventure
Dan skets ons 'n visie van die plek waar ons wil uitkom aan die einde van ons tyd op skool.
And...Action
Jy het die energie om te LEEF
Vir meer inligting kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com
Mez'o Familiedag
Ons het geen Mez'o Sondag 16 Mei nie
Ons join ons families in die Teater
Ons sal weer volgende week terug in die Genesis geboue wees en verder Journey met ons reekse: Maze en Flash forward
Sien jou daar!
Mez'o team
Mez'o Sondag journey ons verder in die Maze en Flash forward reeks...
Setting your compass/Aiming for the flag
Ons kyk na ons begeertes en passies wat ons wil uitleef op ons reis, om as ons kompas te dien.
Pause
Neem verantwoordelikheid vir jou lewe
1ste diens Begin- 8:30 - 9:30
of
2de diens- 10:15 - 11:15
Mez'o Sondag kyk ons na....
Graad 8-9
Maze reeks
Gear up- Ons gear up deur te kyk wat vir ons belangrik is vir die reis na die bopunt van die berg
Graad 10-12
Flash forward reeks
Script- JOU perspektief op jou LEWE
As jy nog nie geregistreer het nie- Daar sal registrasie vorms by Mez'o en die I-desk beskikbaar wees.
Hey Mez'o
Kom join ons Sondag vir die verdere Journey in ons reeks van die kwartaal
eerste diens begin 8:30 - 9:30
of
tweede diens begin10:15 - 11:15
Die Graad 8 - 9 is besig met die reeks MAZE
Tema Vir die Sondag is: Ground Zero
Mez'o open Sondag 18April na 'n lekker 2 week vakansie.
Ons hoop dat jul uitgerus is en uitsien naskool en veral 2 periodes Wiskunde!
Ons begin Sondag met 'n PoW WOW diens & Intro tot die reekse wat voorlê vir die kwartaal.
Hennie en die Band het 'n lekker Praise en Worship set vir ons bymekaar gesit om die kwartaal met n big bang te begin!
Onthou dat Mez'o 2 dienste het in die oggend
1ste Diens 8:30-9:30 (Vir die wat alvroeg op is)
Kom geniet die aaste diens van die kwartaal saam met ons
Ons kuier saam voor die nuwe reekse begin en praat saam deur die nuwe kurrikulum
Opleiding geskied vir die nuwe reeks "Skin" en "Groove"