Mez'o sluit aan by die oggend diens saam met die res van die gemeente vir 'n familiesondag.
Vir Mosaiek is dit belangrik dat ons as egsinne ook saam groei op op geestelike pad.
Mez'o split!
Graad 8-9 en Graad 10-12 gaan ook elkeen in eie lokaal wees.
Ons gaan wees in Genesis 3 & 4
'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.
What a legend...
By Mez'o het ons die voorreg gehad dat Reason by ons kom kuier het. Dit was 'n heerlike ervaring waar die ouens net hulle harte en hulle musiek met ons kom deel het. Ons kon saam met hulle uit ons harte sing en kon toe die stories agter die songs hoor...
Op 'n stadium het Jason nogal 'n profound statement gemaak...
In sy woorde:"We know God is in the silence and God is in the noise. We know God is everywhere. We just find Him in the rock&roll."
Profound, huh?
Dis vakansie... so dit beteken Mez'o is weer toe...
Sien julle weer 26 Julie!!!
Gaan mal die vakansie... geniet dit... lewe asof dit met opset is...
Grace&peace
Ons vat al die komberse en kler en kos en wat ookal ons nog ingesamel het vir die mense in Zandspruit waar ons gemeente alreeds betrokke is...
Kom gee jouself...kom maak jou hande vuil...kom wees liefde
Bring jou energie...jou hart en geniet die dag saam met ons...
EK KAN NIE WAG NIE!!!
Great!!!!
Die aand waaroor ons al die hele kwartaal al rave is uiteindelik hier...
Bring nie bederfbare blikkies kos/komberse/klere as jou cover charge vir 'n lekker aand van musiek, kuier, koffie en wat ookal ons nog gedoen kan kry...
En onthou dat ons die volgende dag dit gaan saamvat na Zandspruit...
Kom sing jou hart uit...kom en maak jou hande vuil
Hey...
Kom kuier lekker saam met almla by die botaniese tuin by Emmerentia dam op Beyers Naude...
Bring jou piekniek mandjie / braaivleis...wat ookal...
Dis net lekker space vir saam kuier en speel en whatever...
Grace&peace