Hierdie jaar het Materno hulle jaarlikse afsluiting by Walter Sisulu Botaniese tuine gehou. Ons was bevoorreg om twee of ons kleintjies se eerste verjaarsdae by die geleentheid te vier! Baie geluk Roxy en Diani. Dit was ‘n oggend gevul met lekker geselskap en heerlike koek. Net soos wat ons daarvan hou by Materno. Ons wens al ons Mammas en hulle gesinne ‘n wonderlike Kersfees toe, mag dit ‘n Geseënde tyd saam met julle families wees
Is jy tans op kraam verlof?
Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues!
Die vordering van jou baba kan ook weekliks gemonitor word in terme vangewig, lengte en ander basiese inligting. Ons vroedvrou, beantwoord ook graagenige vrae wat mammas het.
Kom geniet ‘n koppie tee en kuier lekker saam elke Vrydag oggend10:00. Kontak gerus vir Corli Balt bydie kerk kantoor vir meer inligting.

Hierdie week gaan ons nie by die Kerk bymekaar kom soos gewoonlik. Ons gaan die Baby Expo by die Dome besoek.
Indien jy belangstel om saam te gaan laat asb vir Corli by 011-268-4753. Of e-pos corlib@mosaiek.com