Mediese dokter - Jaco Botha is die mediese praktisyn by Wholeness. Kontak vir Susan du Plessis vir n afspraak 011 215 7215 of epos haar by susand@mosaiek.com of medies@mosaiek.com
Kyk hier die video oor die Fisiese been van Wholeness by Mosaïek, onder leiding van Dr. Burt Jooste.
Ons wil graag vir Dr. Burt Jooste en sy vrou Nadine spesiaal gelukwens met die geboorte van hulle dogtertjie, Milan, op Dinsdag 19 Julie.

Die herstelproses is die begin van 'n reis wat jou in staat sal stel om 'n welsprekende spreker te word met selfvertroue. Vir sommige mag dit 'n lang pad wees, maar moenie daardeur ontmoedig word nie. Die kursus is so ontwerp om elkeen se behoeftes te akkommodeer.
Ons siening is dat die rede vir hakkelry nie is as gevolg van jou vrees om te praat nie, maar jou vrees om te hakkel. Gevolglik hanteer ons beide die fisiese sowel as die psigologiese aspekte van hakkelry.
Die kursus is slegs vir persone 18 jaar en ouer.
Die herstelproses is die begin van 'n reis wat jou in staat sal stel om 'n welsprekende spreker te word met selfvertroue. Vir sommige mag dit 'n lang pad wees, maar moenie daardeur ontmoedig word nie. Die kursus is so ontwerp om elkeen se behoeftes te akkommodeer.
Ons siening is dat die rede vir hakkelry nie is as gevolg van jou vrees om te praat nie, maar jou vrees om te hakkel. Gevolglik hanteer ons beide die fisiese sowel as die psigologiese aspekte van hakkelry.
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep. Die groep vergader in die Wholeness Sentrum by Mosaiek.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families: