Onderwerp “Wholeness”

Dr Johan Ferreira - Sielkundige / Psychologist

SIELKUNDIGE / PSYCHOLOGIST

(Scroll down for English)

Dr Johan Ferreira kwalifiseer aan die Universiteit van Stellenbosch as sielkundige en praktiseer by Lugmagbasis Ysterplaat in Kaapstad vir sewe jaar. Dis hier, as senior sielkundige en hoof van die mediese kliniek, waar die funksionering in ‘n multi-professionele span die grondslag gelê het vir die benadering om die mens in sy geheel te behandel. Sy Magistergraad-verhandeling het oor 'n vier jaar navorsingstudie van Seisoenale Depressie gehandel. Die diagnosering en behandeling van depressie is steeds een  van die fokus-areas in sy praktyk.

X
Loading