Wholeness bied op die naweek van 15-17 April 2011 die eerste Huweliksretreat van 2011 aan. Jy kan meer inligting hier kry 2011_brosjure_-_april_huweliksretreat.pdf, of kontak Baretta Nel by 011 215 7202 / barettan@mosaiek.com.
Neem asb. kennis dat Cornelia Laubscher siek is. Die ondersteuningsgroep sal dus nie vanaand bymekaar kom nie.
Op 5 Maart 2010 het die enkelma ondersteuningsgroep soos gewoonlik op die Vrydagaand bymekaar gekom en daar was gesels oor die proses van hertoetreding tot 'n volgende verhouding na egskeiding of verlies van jou lewensmaat met Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek. Die aand was gekenmerk deur 'n groot hoeveelheid humor oor die slaggate en dilemmas van 'n nuut geskeide lewe, maar ook deur die erns van God se beloftes vir ons lewe vorentoe. Kyk op die webwerf vir die volgende byeenkoms en kontakbesonderhede. Hierdie is 'n besige en dinamie
Lering/Teaching:
DVD Mosaiek Kongres sessie 4: The First Language of God - Ron Martoia - BAIE SPESIAAL, moenie misloop!
NB!! Cornea Matthee bedien die kinders.
Alle Vrydae byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.
Beweging is lewe! - Kardio-Flex Klasse met Mimi Coetser
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4 in die Genesisgebou
Wat verwag jy van 2010? Spreker: Cornea Matthee
Kontakpersoon: Christa Beukes 082 929 9342
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.