Onderwerp “Wholeness”

Ontbytsessie met Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness@Mosaiek : Die enkellopende en intimiteit

Die enkellopende ontbytsessie met Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek, wat gereel was deur die CommUnity bediening, het plaasgevind op Saterdag 03 Oktober 2009 in die Mezzanine en was 'n groot sukses.  105 persone het kom deel in die oggend se tema van "enkellopendes en intimiteit".  Intimiteit is vanuit 'n Bybelse perspektief bekyk en die toepaslikheid daarvan in 2009 is beoordeel.  Daarna was daar gekuier oor 'n heerlike ontbyt.  CommUnity het van die geleentheid gebruik gemaak om 'n behoeftebepaling te doen oor die inhoud en wenslikheid van volgende ontmoeti

Ondersteuningsgroep vir Diabete - Support group for Diabetics

06/10/2009 19:00

Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm.  Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of 

Die Enkeling en Intimiteit

03/10/2009 09:00
03/10/2009 12:00

Dis 2009.  Jy is enkellopend.  Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand.  Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid.  Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.

Kankerondersteuningsgroep - Cancer Support Group

07/09/2009 19:00
07/09/2009 20:00

Vannaand se byeenkoms is gekanselleer weens die Visioneringsgeleentheid wat by Mosaiek aangbied word. Kontak vir Kinny op 011 215 7207 vir verdere inligting.

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

21/11/2009 18:45
21/11/2009 21:15

Christusfees & Afsluiting
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

20/11/2009 18:45
20/12/2009 21:15

Maak pakkies vir Kinderwelsyn
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

13/11/2009 18:45
13/12/2009 21:45

Bedieningsvoorstel
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

06/11/2009 18:45
06/11/2009 21:45

Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer inligting oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

30/10/2009 18:45
30/10/2009 21:46

Nagmaal - Klipkerk
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

23/10/2009 18:45
23/10/2009 21:17

Teaching DVD
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel

X
Loading