Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.
Bybelse ete.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.
Afsluiting & Speletjies aand.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel.
Nagmaal
Vir detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel.
Geen byeenkoms, weens Mosaiek Kongres.
Kliek op die Wholeness skakel vir meer inligting oor die groep.
Na verskeie navrae rakende die moontlikheid van n ondersteuningsgroep vir enkel pa's het die Wholeness span besluit om 'n behoeftebepaling te doen en te sien of daar belangstelling in so 'n groep sal wees. Indien jy sou belangstel in so 'n groep skakel asb vir Christa Beukes op 082 929 9342 of by christa.beukes@gmail.com
After several inquiries regarding a support group for single fathers we have decided to do a needs analysis. If you would be interested in such a group, please contact Christa Beukes on 082 929 9342 or on christa.beukes@gmail.com
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se span bied 'n ses weke voorhuwelikse kursus aan.
Vir meer inligtig, kontak Kinny Sinden-Combrinck op 011 215-7209 of by kinnys@mosaiek.com.
The team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents a six week pre-marital course.
For more information cantact: Kinny Sinden-Combrinck on 011 215-7209 or at kinnys@mosaiek.com
Wholeness @ Mosaiek se pastorale span het 'n ondersteuningsgroep vir enkelma's. Die fassiliteerders van die groep is Christa Beukes en Nerina Reinach en hulle vergader elke Vrydagaandaand in the kwartaal by Mosaiek, in Fairland, Johannesburg in die Genesis gebou. Die kinders word in Chapter 3 geakkomodeer en die ma's in Chapter 4. Die byeenkomste begin 18H45 en eindig om 21H15. Hou die events op die webwerf dop vir spesieke datums en gebeure.
Vir navrae kontak Christa op 082 929 9342 of op christa.beukes@gmail.com of vir Nerina op nerinar@mosaiek.com
PALS het weer hulle maandelikse ontmoeting gehad op Dinsdag 01 September 2009 by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg. Ek plaas 'n uittreksel uit 'n epos wat ek ontvang het van een van die ouers. Ek het van die inhoud verander vir konfidentialiteit. " Vannaand se meeting van PALS was amazing. Truly amazing. Al was die HELE oefening net vir vannaand, dan was dit die moeite werd. Daar was 7 ouers. So great om hulle te ontmoet. Dit was ‘n heerlike, interaktiewe aand met BAIE op die tafel.
Hierdie werksessie word aangebeid deur Tony en Cathy Beaumont en kombineer lewenservaring met 'n passie om die oorwinning oor pyn met ander wat self worstel, te deel.
Hierdie werksessie oor vergifnis word ook elders aangebied onder die titel: Uprising: Standing up by letting go.