CommUnity Engauge is 'n inisiatief vir bestaande kleingroepe, en groepe vriende om intensioneel te reis saam met die reeks 'Mites wat ons miserabel maak'
Groepe ontvang elke week hulpbronne vir groepsgeleenthede - wat n video insluit van die week se prediker met besprekingvoorstelle.
Vir meer inligting of om hieraan deel te he kontak Jacques Bornman jacquesb@mosaiek.com
Besoek gerus http://www.youtube.com/watch?v=mFGWOHPH9zg vir vooruitsige vir ons kleingroepe
Besoek gerus http://www.mosaiek.com/events/emthonjeni-peoplepoor vir meer inligting oor hoe jou kleingroep kan deel he
Geagte Kleingroep lid / Belange groep
As deel van vanjaar se Paasfees wil ons graag ’n spesiale Klein-groep uitnodiging maak om ook misioneel betrokke te raak.
Tydens 'n onlangse Kleingroepleier Connect en Toersuting, het Johan Beukes gesels oor die belangrikheid van gasvryheid as 'n kern-waarde vir community.
Lees meer hieroor op die skakel www.mosaiek.com/files/oor_n_koppie_koffie.pdf
'n Geleentheid vir persone in groepe van aanbidding, toerusting & stories deel