Maak van hierdie vorm gebruik om in te skakel by 'n Kleingroep van die gemeente.
Ons kleingroep het sowat 2 of 3 maande gelede besluit om ten minste 1 Saterdag per maand ‘n uit te reik na mense met behoefte. Die ouens wat veral Saterdae oggende by die straat-hoeke staan op soek na werk het veral vir ons as groep uitgestaan as ‘n area waar ons dadelik en sonder baie moeite ‘n bydrae kan maak. Ons het die 1ste keer in 2 kleiner groepe opverdeel om 2 plekke te bereik, maar het so 2 weke gelede almal na 1 plek gegaan om meer hulpbronne tot ons beskikking te he.
'n Geleentheid vir die fasiliteerders/leiers van kleingroepe om bymekaar te kom vir opleiding, gesprek-voering en coaching.
Registreer by comm.unity@mosaiek.com om deel te he!
'n Geleentheid vir die fasiliteerders/leiers van kleingroepe om bymekaar te kom vir opleiding, gesprek-voering en coaching.
Registreer by comm.unity@mosaiek.com om deel te wees van hierdie geleentheid!