Luister na Christelle Webb-Joubert van RSG Kuns, se onderhoud met van die akteurs en produksielede van Haweloos - 'n Musical.
Geagte Inspirerende Kunstespanlid
As waardevolle spanlid, wil ons jou graag uitnooi na ‘n spesiale voorskou-aand van Haweloos, ‘n musical!
Ons maak hierdie geleentheid net beskikbaar aan aktiewe lede van die Inspirerende Kunste-span en hulle gades; en jy het nodig om ons asb te laat weet of jy dit sal kan maak.
Datum: Dinsdag 20 Julie 2010
Tyd: 19h30
Plek: Mosaïek Teatro
RSVP: Per e-pos by Michelle, op beleef@mosaiek.com
Dit sal vir ons ‘n groot voorreg wees om jou te ontvang.
Vriendelike groete,
Haweloos-span 2010