Onderwerp “Retreats”

1 Dag Retreat: Lectio Divina 18 of 19 Januarie 2014

18/01/2014 15:24
19/01/2014 15:24

Male spirituality retreat 30 Aug - 1 Sep 2013

30/08/2013
01/09/2013

Theo Geyser fasiliteer 'n retreat oor 'Male Spirituality'  by Origins die naweek van 30 Augustus tot 1 September.

7 Dag begeleide retreat 8 tot 15 Sep 2013

08/09/2013
15/09/2013

Mosaïek retreat – Vanaf 8 tot 15 September vind 'n 7 dag begeleide tema plaas met die tema “Keeping company with Christ through the Gospels”.

Die retreat is veral vir mense wat al 'n 48 uur retreat bygewoon het, en daarna honger om dieper met God en jouself in stilte te connect, is daar ‘n 7-dag begeleide stilte-retreat.

1 dag retreat Lectio Divina 18 Augustus 2013

18/08/2013
18/08/2013

Mosaïek retreat – Jacques Bornman begelei die Retreat by Origins oor die tema 'Lectio Divina'.
Kom ervaar saam hoe om die Skrif te benader nie net vir informasie nie, maar vir transformasie. 
Vind meer inligting hier

X
Loading