Mosaïek retreat – Johan Geyser begelei die eerste stilte-retreat van die jaar by
• Before you can offer sanctuary you have to find it. • We have to learn how to build a sanctuary in the midst of everyday life’s business • Stillness and silence is often truly foreign to us and not welcome • The consumerist lifestyle forces people to work too hard in order to fulfill their consumer ambitions but you are a free person and can choose how busy you want to be • Being busy and producing and consuming can be a substitute for facing the deeper realities of life.
1. A.g.v. die geraas. Die wêreld skenk aan my ‘n geraas, gemaal en gejaag. Die geraas is buite en die geraas is binne. Sonder doelbewuste stilte, afsondering en stilstand sal ek nooit by God uitkom nie. 2. Omdat God sê “Swyg aarde, God is op sy troon” (Hab 2:20). As God dan waarlik op die troon is, kan ons woorde niks byvoeg nie. Die Almagtige regeer, en ons kan daarom vrede beleef. (Sag 2:13; Sef 1:7). 3. Uit respek vir die Onkenbare. Ten spyte van die openbaring bly God vir ons die Onverstaanbare en Onverklaarbare.