Tydens die naweek van7-8 Julie 2013 gaan studente van die Akademi wat 'Spirituality' neem op retreat.
Tydens die naweek van 24-25ste Mei 2013 gaan studente van die Akademi wat 'Spiritual direction' neem op retreat.
Mosaïek retreat – Dr Willem Nicol begelei die Retreat by Origins, wat plaasvind 19-21 Julie 2013. Die tema vir die retreat is 'Teenwoordigheid in die hier en nou'. Vind meer inligting hier
Mosaïek retreat – Chris Schonenberger begelei die 1 dag Retreat by Origins onder die titel 'Living in the now' . Vind meer inligting hier
Tussen 10 en 12 Mei 2013 vind 'n Stilte-retreat, met die tema The story of your life, plaas by Origins,onder leiding van Johan Geyser. Van die persone op die retreat deel hulle belewenis:
Tussen 26 en 28 April 2013 lei Neels van der Bergh 'n retreat by Origins met die tema Heelheid in stilte.
Van die persone op die retreat deel hulle belewenis:
Mosaïek retreat – Johan Geyser begelei die stilte-retreat met die tema: "The story of your life" by Origins.
Vir meer informasie en registrasie kontak