Exco

Exco

Die uitvoerende komitee fokus op die effektiewe daaglikse bestuur van Mosaïek en staan onder leiding van die ouderlinge. ’n Verdere uitbreiding hiervan het in April 2013 plaasvind wanneer Johan Heystek ook by die forum aangesluit het. Neels van der Bergh tree vir Exco op as konsultant rakende Menslike Hulpbron-aangeleenthede. Vanuit die implimentering van die nuwe  maatskappye-wet is Exco besig met die hersiening van die kerkorde en grondwet van Mosaïek – ’n proses waarby verskeie konsultante betrokke is.

Exco bestaan uit: Johan Geyser, Tiaan Willemse, Werner Human, Johan Heystek, Sue Calldo, Jeanetta Basson en Frans van der Merwe.

Jou lewensfokus

Gemeentelede deel meer oor hulle lewensfokus, na Sondag 20 Mei se preek "Focus" uit die reeks "Letters to live by".

Always 1st think, what would Jesus do and also study what Jesus did diligently! ~Leon

Aspiring to live my life like Christ by way of giving Love, Hope and Faith which leads us all to eternal life with our Father. ~Cheryl

It's about security ... doing stuff to make me feel safe and secure (work, relationships).
Would love to fully grasp God's abundance and provision so that I could live completely for Him and not for myself. ~Amanda

My kids are my focus BUT always with God in mind! ~Pam

Deur Christus in al my ervarings te soek en te ken, maak Hy my paaie gelyk om die beste te wees wat ek kan wees tot Sy eer. ~Blye Kruisdraer

Om harder te werk om Christus die fokuspunt van my lewe te maak. ~D

My kennis van Jesus en sy plan vir my beter te verstaan en dit oor te dra aan my man en kinders familie en vriende!!!!! ~Carli

Knowing God in everything I do. ~Norel

Sadly it is my company, which is very successful, but it is all absorbing, and it is difficult to break this focus due to the demands and challenges it places on me 24/7/365. ~Tinus

Ek vind myself in 'n groef deesdae waar ek baie "double minded" is, so ek kan sê
dat: My fokus is om my fokus terug op die Here te kry. ~Stefnie

Praying for purpose, blessed with support. ~Belinda

I want to live for Christ. ~Ettienne

To find the holiest place in my heart where I can share intimate moments with Jesus. ~Wynand

Om God te behaag. ~Johan

To prepare myself to be part of the bride of Christ, no one knows the time, but the bride knows when the time is near. ~Gerhard

Oefen die teenwoordigheid van God. ~Lizelle

Die afgelope jaar lei ek 'n lewe van double mindedness.  
Daardie leë gevoel. So dankbaar vir die Wake-up Call om net weer op Hom te fokus. ~Magda

Before Christ: Nothing.
After Christ: Everything. ~Antoinette

Dat Jesus die middelpunt van my bestaan moet wees. ~Maretha

Make or Brake, I won't Forsake! ~Lewellyn

Although still a challenge, my life focus (through His power) is to have an intimate, meaningful relationship with God that will surpass the present and continue for eternity. ~Rudi

God se genade IS genoeg ... hanteer dit uiters verantwoordelik. ~Etienne

To find God's purpose for my life and to live accordingly. ~Deidre

To try to live in God's GRACE, because that is more than enough for me ... ~Bee
 Om my gehoor van Een te ken en dien in elke area van my
lewe.

Kom vul my met u wese, u oppoffernde nederigheid is my keuse, maak dit my lewensleuse. ~Daniel

Reality in a balanced life, ALL starting with Jesus Christ. ~Anton

Instil in me, O God, a pure and quiet heart, that I may focus on Thee. ~Julia

To live God's love abundantly, seeking His will in everything with all my heart, every day keeping Jesus Christ in sight, so that I may follow Him. ~Ilzé

Be Christ's hands and feet. ~Laura
 

Origins

Origins ... Mosaïek se Retreat-sentrum

Vir dekades droom ons reeds daaroor ... om ’n forum te skep vir vernuwing en transformasie: en ons kon ’n besondere ruimte, geleë in die Krip van die Mensdom, bekom.
’n Spasie wat geleenthede skep om te onttrek, ’n pelgrimstog te onderneem en bergtopervarings te beleef. Retreats speel ’n groot rol in mense se geestelike journeys – en daarom word dit oorwegend meer in ons gemeentekultuur ingebou. Ons wil die eeue-oue praktyk van eenkantkom meer deel maak van ons lewensritme. Dit is belangrik om onsself af te sonder, stil te word en op God te wag. Dit is immers wanneer die Bybel ons vertel ons krag sal ontvang om met passie en deernis ’n inspirerende lewe te leef wat ’n verskil maak. Die fasiliteite, wat ons Origins herdoop het, bied ’n deurlopende uitnodiging na die wortels van ons geloof, wat deur Jesus en talle ander geloofshelde versinnebeeld is: afsondering, eenkantkom, stilword, gebed ...

Vir enige navrae oor Origins, kontak gerus vir retreats@mosaiek.com .

Vir die volledige brosjure oor Origins, laai gerus die PDF-dokument hier af.

Kyk hier vir Origins op Google Maps

Laai gerus hier 'n PDF-dokument van die aanwysings na Origins af.
X
Loading