Onderwerp “Johan Ferreira”

PALS - Ondersteuningsgroep vir Ouers / Support group for parents

PALS het weer hulle maandelikse ontmoeting gehad op Dinsdag 01 September 2009 by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg. Ek plaas 'n uittreksel uit 'n epos wat ek ontvang het van een van die ouers. Ek het van die inhoud verander vir konfidentialiteit. " Vannaand se meeting van PALS was amazing. Truly amazing. Al was die HELE oefening net vir vannaand, dan was dit die moeite werd. Daar was 7 ouers. So great om hulle te ontmoet. Dit was ‘n heerlike, interaktiewe aand met BAIE op die tafel.

Vergifnis Werksessie

29/08/2009 08:30
29/08/2009 13:00

Hierdie werksessie word aangebeid deur Tony en Cathy Beaumont en kombineer lewenservaring met 'n passie om die oorwinning oor pyn met ander wat self worstel, te deel.

Hierdie werksessie oor vergifnis word ook elders aangebied onder die titel: Uprising: Standing up by letting go.

Gelukkig vir ewig - tot ons skei

Dr Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek lewer kommnetaar oor die huwelik en egskeiding in 'n artikel in Beeld by : http://jv.news24.com/Beeld/Vroue/0,,3-1841_2068424,00.html

 

Depressie ondersteuningsgroep / Depression support group

Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is besig om 'n ondersteuningsgroep te begin vir persone wat self met depressie sukkel, asook vir familielede van persone met depressie. Die volgende byeenkoms is 7 Julie by Mosaiek. Kontak asb vir Willemine Botha op haar epos adres:  willemine.botha@gmail.com

Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is starting a support group for people who battle with depression, as well as for the families of depression sufferers.

Die effek van huweliksontrouheid - Johan Ferreira - Sielkundige

Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek is deel van Suzaan Steyn se radioprogram, Verhoudings met Grense op RSG oor die effek van huweliksontrouheid.  Luister gerus na die gesprek deur te gaan na www.rsg.co.za, en die gesprek te vind op die datum 8 Julie 2009.

PALS - ondersteuningsgroep vir ouers / Support group for parents

06/10/2009 19:00
06/10/2009 21:00

Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg.

Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com

PALS ondersteuningsgroep vir ouers / support group for parents

01/09/2009 19:00

Onderwerp vir aand sal aangekondig word

Kontakpersoon: Pikkie - 011 215-7209 of pikkieh@mosaiek.com

X
Loading