Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Johannesburg based psychologist, Johan Ferreira writes:
TENDER-MINDED POET, TOUGH-MINDED MAN OF GOD –
Dr Erika Parker is 'n kliniese sielkundige en kunstenaar wat reeds vier jaar lank deel is van die verwysingslys by Wholeness @ Mosaiek se terapeutiese span. Haar kunsterapie proses pas goed in by Mosaiek se kontemplatiewe benadering tot spiritualiteit. Sy is ook deel van die professionele supervisie groep van sielkundiges by Wholeness @ Mosaiek.
Pastorale Sorg bied beradingsdienste aan, wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.
Ons ondersteunigsgroep vir ouers met kinders wat 'n uitdaging is vir hulle ouerskapstyl ontmoet een maal per maand in die Genesis gebou op die Mosaiek Kampus. Kom deel jou reis as ouer met ons. Kontakpersoon : Pikkie 011 215-7209.
Our supportgroup for parents with 'difficult-to-parent' children meet once a month for sharing of your journey as a parent. we meet in the Genesis building on the Mosaiek Campus. Contact person : Pikkie 011 215-7209.