Onderwerp “Lydenstyd”

Lydenstyd-oordenkings – 8 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 8 Maart 2010

 

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Lydenstyd-oordenkings – 6 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 6 Maart 2010


[Ek bid...] dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

Ef. 3:17-19 (NAV)

Lydenstyd-oordenkings – 5 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 5 Maart 2010


Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.

Fil 3:10-11 (NAV)


I want to know Christ and the power of his resurrection and the fellowship of sharing in his sufferings, becoming like him in his death, and so, somehow, to attain to the resurrection from the dead.

Lydenstyd-oordenkings – 4 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 4 Maart 2010


[Ek bid...] dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

Ef. 3:17-19 (NAV)

Lydenstyd-oordenkings – 3 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 3 Maart 2010


Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

2 Kor 3:18 (ANV)

 

Lydenstyd-oordenkings – 2 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 2 Maart 2010

Tema vir die week: Die versoekings in ons eie lewens

Skrifgedeelte:

Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.

Lydenstyd-oordenkings – 1 Maart 2010

Lydenstyd-oordenkings - 1 Maart 2010

Tema vir die week: Die versoekings in ons eie lewens

Skrifgedeelte:

Broers, ek wil julle daaraan herinner dat ons voorvaders almal onder die beskerming van die wolk was en almal veilig deur die see gegaan het. Omdat hulle almal vir Moses gevolg het, is hulle almal in die wolk en in die see gedoop. Almal het dieselfde geestelike voedsel geëet, en almal het dieselfde geestelike drank gedrink: hulle het gedrink uit 'n geestelike rots wat met hulle saamgegaan het. Die rots was Christus.

Lydenstyd-oordenkings – 25 Februarie 2010

Lydenstyd-oordenkings - 25 Februarie 2010

Tema vir die week: Die versoekings van Jesus

Skrifgedeelte:

Ons het dan nou ‘n groot Hoëpriester wat deur die hemele beweeg het, Jesus die Seun van God. Laat ons voortdurend aan ons geloofsbelydenis aangaande hierdie Jesus vashou.

X
Loading