Onderwerp “Emosioneel”

Glimlagte en 'n goeie bui belangriker as gewig

Dr Johan Fereira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek gesels met Amanda de Lange van Beeld oor vroue en hulle gewig.

 

"Ferreira sê dis ongelukkig waar dat baie vroue nie luister na die menings van die mense na aan hulle nie, maar na dié van onbelangrike mense. Dit sal uiteraard in sulke omstandighede vir Lindiwe moeilik wees om haar selfvertroue te behou. "Dis baie moeilik sonder ondersteuningsbronne."

My man se vriende kom eerste

Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek gee kommentaar in hierdie artikel deur Martie Swanepoel op bl 170 in Sarie van April 2011 (www.sarie.com.)

My Dilemma

"'My man se vriende kom eerste"

 

Gespreksaand met Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek met die Enkelma Ondersteuningsgroep

Op 5 Maart 2010 het die enkelma ondersteuningsgroep soos gewoonlik op die Vrydagaand bymekaar gekom en daar was gesels oor die proses van hertoetreding tot 'n volgende verhouding na egskeiding of verlies van jou lewensmaat met Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek.  Die aand was gekenmerk deur 'n groot hoeveelheid humor oor die slaggate en dilemmas van 'n nuut geskeide lewe, maar ook deur die erns van God se beloftes vir ons lewe vorentoe.  Kyk op die webwerf vir die volgende byeenkoms en kontakbesonderhede.  Hierdie is 'n besige en dinamie

Depressie en angs ondersteuningsgroep

17/03/2010 19:00
01/12/2010 19:00

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Depressie en angs ondersteuningsgroep

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Enkelma Ondersteuningsgroep

26/02/2010 18:45
26/02/2010 21:05

 

Lering/Teaching:

DVD Mosaiek Kongres sessie 4:  The First Language of God - Ron Martoia - BAIE SPESIAAL, moenie misloop!

NB!! Cornea Matthee bedien die kinders.

Alle Vrydae byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.

Enkelma Ondersteuningsgroep

19/02/2010 18:45
19/02/2010 21:00

 

Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.

Enkelma- Ondersteuningsgroep

05/02/2010 18:45
05/02/2010 21:00

 

Beweging is lewe! -  Kardio-Flex Klasse met Mimi Coetser

Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4 in die Genesisgebou

X
Loading