Hierdie werksessie word aangebeid deur Tony en Cathy Beaumont en kombineer lewenservaring met 'n passie om die oorwinning oor pyn met ander wat self worstel, te deel.
Hierdie werksessie oor vergifnis word ook elders aangebied onder die titel: Uprising: Standing up by letting go.
'n Vorm wat jy kan gebruik om ons sielkundige te kontak.
Dr Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek lewer kommnetaar oor die huwelik en egskeiding in 'n artikel in Beeld by : http://jv.news24.com/Beeld/Vroue/0,,3-1841_2068424,00.html
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is besig om 'n ondersteuningsgroep te begin vir persone wat self met depressie sukkel, asook vir familielede van persone met depressie. Die volgende byeenkoms is 7 Julie by Mosaiek. Kontak asb vir Willemine Botha op haar epos adres: willemine.botha@gmail.com
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is starting a support group for people who battle with depression, as well as for the families of depression sufferers.
Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek is deel van Suzaan Steyn se radioprogram, Verhoudings met Grense op RSG oor die effek van huweliksontrouheid. Luister gerus na die gesprek deur te gaan na www.rsg.co.za, en die gesprek te vind op die datum 8 Julie 2009.
Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg.
Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com