Onderwerp vir aand sal aangekondig word
Kontakpersoon: Pikkie - 011 215-7209 of pikkieh@mosaiek.com
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
PALS ondersteuningsgroep bespreek op 4 Augustus 2009 die boek "Ten days to a less defiant Child" van Jeffrey Burnstein
Johannesburg based psychologist, Johan Ferreira writes:
TENDER-MINDED POET, TOUGH-MINDED MAN OF GOD –
Dr Erika Parker is 'n kliniese sielkundige en kunstenaar wat reeds vier jaar lank deel is van die verwysingslys by Wholeness @ Mosaiek se terapeutiese span. Haar kunsterapie proses pas goed in by Mosaiek se kontemplatiewe benadering tot spiritualiteit. Sy is ook deel van die professionele supervisie groep van sielkundiges by Wholeness @ Mosaiek.
Hierdie retreat vir getroude pare is 'n praktiese passievolle uitleef van Mosaïek se visie om as gemeente missioneel te groei in die kuns van die lewe!
Kontak Baretta Nel vir meer inligting, of laai 'n brosjure af van www.mosaiek.com/wholeness .
Pastorale Sorg bied beradingsdienste aan, wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.
Ons ondersteunigsgroep vir ouers met kinders wat 'n uitdaging is vir hulle ouerskapstyl ontmoet een maal per maand in die Genesis gebou op die Mosaiek Kampus. Kom deel jou reis as ouer met ons. Kontakpersoon : Pikkie 011 215-7209.
Our supportgroup for parents with 'difficult-to-parent' children meet once a month for sharing of your journey as a parent. we meet in the Genesis building on the Mosaiek Campus. Contact person : Pikkie 011 215-7209.