Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
Die enkellopende ontbytsessie met Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek, wat gereel was deur die CommUnity bediening, het plaasgevind op Saterdag 03 Oktober 2009 in die Mezzanine en was 'n groot sukses. 105 persone het kom deel in die oggend se tema van "enkellopendes en intimiteit". Intimiteit is vanuit 'n Bybelse perspektief bekyk en die toepaslikheid daarvan in 2009 is beoordeel. Daarna was daar gekuier oor 'n heerlike ontbyt. CommUnity het van die geleentheid gebruik gemaak om 'n behoeftebepaling te doen oor die inhoud en wenslikheid van volgende ontmoeti
Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm. Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of
Dis 2009. Jy is enkellopend. Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand. Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid. Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.
Vannaand se byeenkoms is gekanselleer weens die Visioneringsgeleentheid wat by Mosaiek aangbied word. Kontak vir Kinny op 011 215 7207 vir verdere inligting.
Christusfees & Afsluiting
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel
Maak pakkies vir Kinderwelsyn
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel
Bedieningsvoorstel
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel
Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer inligting oor die groep, kliek op die Wholeness skakel
Nagmaal - Klipkerk
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel